Jeremiah 50:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is 'n geluid van oorlog in die land, en van groot verwoesting.
Afrikaans (NLV) 2011 Oorlogskrete klink op in die land, die geraas van groot verwoesting!
Afrikaans 1933/1953 Daar is oorlogsgeskreeu in die land en 'n groot verbreking.
Afrikaans 1983 Daar is oorlogsrumoer in die land, daar is groot verwoesting!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is die rumoer van oorlog in die land – totale ineenstorting!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar kom oorlog in Galdeër-land, die vyande sal alles verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens hoor die geraas van oorlog en die groot verwoesting.