Jeremiah 50:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Chaldéa sal 'n buit word; almal wat haar buit, sal versadig word, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aanvallers sal die Babiloniërs beroof totdat hulle tevrede voel dat hulle genoeg gevat het,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 En Chald,a sal 'n buit word; almal wat hom beroof, sal versadig word; spreek die HERE.
Afrikaans 1983 Galdeërland sal geplunder word, en dié wat plunder, sal oorgenoeg kry, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Galdeë sal oorlogsbuit word, al sy buitmakers sal versadig word,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande sal die Galdeërs vang en wegvat, hulle sal aanhou totdat hulle genoeg het.” Dit sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die aanvallers sal die Babiloniërs beroof totdat hulle tevrede voel dat hulle genoeg gevat het.”