Jeremiah 50:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woord wat die HERE gespreek het oor Babel en teen die land van die Chaldeërs deur die profeet Jeremia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir die profeet Jeremia ’n boodskap oor Babel en die land van die Babiloniërs gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woord wat die HERE deur die profeet Jeremia gespreek het oor Babel, oor die land van die Chaldeërs. |
| Afrikaans 1983 | Wat die Here deur die profeet Jeremia oor Babel en oor Galdeërland gesê het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die woord wat die Here deur die profeet Jeremia gespreek het oor Babel, oor die land van die Galdeërs: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gepraat oor Babel, oor Galdeër-land, en Hy het die profeet Jeremia gestuur om dit te sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia is ’n profeet van die Here. Wat volg, is ’n boodskap wat die Here vir Jeremia gegee het wat oor Babel en die land van die Babiloniërs gaan. |