Jeremiah 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal ek nie vir hierdie dinge besoek nie? spreek die HERE, en sal my siel nie gewreek word op so 'n nasie soos hierdie nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Moet Ek hulle nie hieroor straf nie? Behoort Ek nie wraak te neem op ’n volk soos hierdie nie?
Afrikaans 1933/1953 Sou Ek hieroor geen besoeking doen nie? spreek die HERE. Of sou my siel hom nie wreek op 'n nasie soos hierdie een nie?
Afrikaans 1983 Sal Ek hulle dan nie hieroor straf nie? vra die Here. Sou Ek My nie wreek op 'n nasie soos hierdie nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sou Ek daaroor nie rekenskap eis nie?” is die uitspraak van die Here. “Of sou Ek My nie wreek op 'n nasie soos dié nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wil julle hê Ek moet hierdie dinge nie sien nie? Moet Ek mense wat so doen, nie straf oor wat hulle gedoen het nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet Ek hulle nie hieroor straf nie? Moet Ek nie wraak neem op hulle nie?” wil die Here weet.