Jeremiah 5:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wonderlike en afskuwelike ding word in die land gepleeg; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Iets verskrikliks en skokkends het in hierdie land gebeur: |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Ontsettende en afskuwelike ding het in die land gebeur: |
| Afrikaans 1983 | Iets vreesliks en afskuweliks het in die land gebeur: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iets skrikwekkends, iets afskuweliks gebeur in die land: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Vreeslike lelike ding het in die land gebeur: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is verskriklik en skokkend wat in die land gebeur: |