Jeremiah 5:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou ongeregtighede het hierdie dinge afgewend, en jou sondes het goeie dinge van jou teruggehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle boosheid het al dié goeie dinge verhoed. Dit is julle sonde wat julle van voorspoed beroof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle ongeregtighede het hierdie dinge afgeweer, en julle sondes het die goeie van julle teruggehou. |
| Afrikaans 1983 | Julle oortredings het dit laat verander, julle sondes het die voorspoed van julle weerhou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sondeskuld het hierdie dinge versteur; julle sonde het die goeie van julle weggehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is omdat julle verkeerd gedoen het, daarom reën dit nie. Ek het die goeie dinge weggehou omdat julle sonde doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is as gevolg van julle boosheid dat julle hierdie voorregte mis. Dit is al die verkeerde goed wat julle doen wat maak dat dit nie met julle goed gaan nie. |