Jeremiah 5:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hierdie volk het 'n wederstrewige en wederstrewige hart; hulle is in opstand en weg.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar my volk is hardkoppig en opstandig. Hulle het teen My gedraai en hulle eie koers ingeslaan.
Afrikaans 1933/1953 Maar hierdie volk het 'n oproerige en wederstrewige hart, hulle het afgewyk en weggegaan;
Afrikaans 1983 Maar hierdie volk is rebels en opstandig, hulle het in opstand gekom, My verlaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hierdie volk het onversetlike harte en is opstandig. Hulle het afgewyk en weggegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, hierdie volk is hardkoppig en opstandig, hulle het weggegaan van My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar my volk is hardkoppig en opstandig. Hulle het die rug vir My gedraai en besluit om hulle eie kop te volg.