Jeremiah 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor nou dit, o dwase volk, en sonder verstand; wat oë het en nie sien nie; wat ore het en nie hoor nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister hier, julle dom en onverstandige volk, wat oë het, maar niks sien nie, en ore het, maar niks hoor nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor dit tog, o dwase en verstandelose volk, wat oë het, maar nie sien nie; wat ore het, maar nie hoor nie! |
| Afrikaans 1983 | Luister hierna, dwase volk wat nie verstaan nie, wat oë het maar nie sien nie, ore maar nie hoor nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Luister tog hierna, dwase volk sonder verstand, wat oë het, maar nie sien nie, wat ore het, maar nie hoor nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ ‘Luister wat ek sê, dwase volk, julle het nie verstand nie, julle het oë maar julle wil nie sien nie, julle het ore maar julle wil nie hoor nie.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister hier, julle dom en onverstandige volk. Julle het oë, maar julle sien niks. Julle ore hoor ook nie. |