Jeremiah 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verkondig dit in die huis van Jakob en maak dit bekend in Juda en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Kondig vir Israel en Juda die volgende boodskap aan:
Afrikaans 1933/1953 Verkondig dit in die huis van Jakob, en laat dit hoor in Juda en sê:
Afrikaans 1983 Vertel dit aan die mense van Jakob, maak dit aan Juda bekend. Sê vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maak dit bekend in die huis van Jakob; en kondig dit aan in Juda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet praat met die nageslag van Jakob, julle moet vir die mense in die land Juda sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan sê vir die mense van Israel in die noordelike koninkryk en Juda in die suidelike koninkryk: