Jeremiah 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al sou hulle sê: So waar as die HERE leef! sekerlik sweer hulle vals. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sweer vals selfs as hulle sê: ‘So waar as wat die Here lewe!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En of hulle al sê: So waar as die HERE leef, sekerlik sweer hulle vals. |
| Afrikaans 1983 | Selfs al lê hulle 'n eed af in die Naam van die Here, bly dit 'n vals eed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al sê hulle, ‘So waar as die Here leef’, sweer hulle tog vals.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hulle belowe dinge en hulle sê: ‘So seker soos die Here lewe,’ maar hulle belowe dinge wat hulle nie sal doen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sweer vals, selfs al gebruik hulle die Naam van die Here om te maak of hulle die waarheid praat.” |