Jeremiah 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in daardie dae, spreek die HERE, sal Ek met julle nie 'n einde maak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar selfs in hierdie verskriklike tyd sal Ek julle nie totaal uitwis nie,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Nogtans sal Ek ook in die dae, spreek die HERE, nie 'n einde aan julle maak nie.
Afrikaans 1983 Maar ook in daardie dae, sê die Here, sal Ek nie 'n einde aan julle maak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Maar ook in daardie dae,” is die uitspraak van die Here, “sal Ek julle nie heeltemal tot niet maak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ook daardie tyd sal Ek julle nie almal laat sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar hoor wat sê die Here: “In hierdie verskriklike tyd wat al hierdie dinge sal gebeur, sal Ek julle nie totaal uitwis nie.