Jeremiah 5:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle koker is soos 'n oop graf, hulle is almal magtige manne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wapens wat hulle gebruik, is dodelik en hulle soldate baie sterk.
Afrikaans 1933/1953 Hulle pylkoker is soos 'n geopende graf; hulle is almal helde.
Afrikaans 1983 Hulle is dodelike boogskutters, almal dapper vegters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle pylkokers is soos oop grafte; hulle is almal helde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle soldate kan almal goed oorlog maak, hulle pyle bring dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wapens wat hulle gebruik, is dodelik en hulle soldate baie sterk.