Jeremiah 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het die HERE verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ook sal ons geen swaard of hongersnood sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle het leuens versprei oor die Here, en gesê: ‘Hy sal niks aan ons doen nie! Geen ramp sal ons tref nie! Ons sal ook geen oorlog of hongersnood beleef nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het die HERE verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen swaard of hongersnood sien nie; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Hom geminag, hulle het gesê: “Hy sal dit nie doen nie, daar sal geen kwaad oor ons kom nie en ons sal nie oorlog of hongersnood beleef nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die Here verloën; hulle het gesê: “Nie Hy nie! 'n Ramp sal nie oor ons kom nie; en swaard en hongersnood sal ons nie beleef nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gemaak of die Here vir hulle niks beteken nie, hulle het gesê: “Die Here kan niks aan ons doen nie. Niemand sal ons doodmaak nie, en ons kos sal nie opraak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het leuens oor die Here vertel en gesê: ‘Hy sal niks aan ons doen nie. Geen moeilikheid sal oor ons kom nie. Nie oorlog nie, ook nie hongersnood nie. |