Jeremiah 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die huis van Israel en die huis van Juda het baie troueloos teen My gehandel, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Israel en Juda was ontrou aan My,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Want die huis van Israel en die huis van Juda het baie troueloos teen My gehandel, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 Die mense van Israel en die mense van Juda was ontrou aan My, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, die huis van Israel en die huis van Juda het uiters verraderlik opgetree teenoor My,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Israel was heeltemal ontrou aan My.” Dit sê die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Israel en Juda het My totaal en al verraai.