Jeremiah 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Trek op op sy mure en vernietig; maar maak nie 'n einde nie; neem haar kante weg; want hulle behoort nie aan die HERE nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Beweeg deur haar wingerde en verwoes dit, maar moenie alles verwoes nie. Sny die lote af, want hulle behoort nie aan die Here nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Klim op sy mure en rig verwoesting aan, maar maak daar geen einde aan nie; neem weg sy ranke, want hulle behoort nie aan die HERE nie. |
| Afrikaans 1983 | Klim op sy terrasse en kap die wingerde uit, maar moenie alles vernietig nie; sny af die ranke, want hulle is nie die Here s'n nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Klim op haar terrasse en rig verwoesting aan, maar moet dit nie heeltemal vernietig nie. Verwyder haar hegranke, want dit is nie die Here s'n nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaan verwoes die wingerde, maar nie alles nie. Sny af die ranke, die mense van Israel en Juda, want hulle is nie Myne nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Juda is soos ’n wingerd. Ek stuur ’n vyand deur die wingerd om dit te verniel. Maar hulle moet nie die hele wingerd verwoes nie. Die lote wat nie aan My behoort nie, moet afgesny word. |