Jeremiah 49:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna sal Ek die ballingskap van die kinders van Ammon terugbring, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar as alles eendag verby is, sal Ek Ammon se lot weer verander,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daarna sal Ek die lot van die kinders van Ammon verander, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek sal tóg later die lot van die Ammoniete verander, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar daarna sal Ek die lot van die Ammoniete verander,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar later sal Ek dit weer goed laat gaan met die Ammoniete.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar eendag, as alles verby is, sal Ek weer Ammon se omstandighede verander. Ek, die Here, sê dit sal so gebeur!” |