Jeremiah 49:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal my troon in Elam sit en die koning en die vorste daarvandaan verdelg, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal hulle konings en leiers vernietig. Dan sal Ek die koning van Elam wees,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal my troon in Elam vestig, en sal koning en vorste daaruit tot niet maak, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal my regterstoel in Elam neersit en koning en amptenare laat ombring, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal my troon in Elam neersit. Van daar sal Ek koning en bevelvoerders ombring,’ ” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal self in Elam regeer, Ek sal hulle koning en hulle amptenare almal laat sterf.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal hulle konings en leiers vernietig en die regter van Elam wees. Dit sê Ek, die Here! |