Jeremiah 49:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek breek die boog van Elam, die hoof van hulle mag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here, die Almagtige, sê: “Ek sal die pyl en boog van Elam, die setel van hulle mag, aan stukke breek.
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek verbreek die boog van Elam, die keur van hulle krag.
Afrikaans 1983 So sê die Here die Almagtige: Ek gaan Elam se pyl en boog breek, Ek gaan die keur van sy leërmag vernietig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, Heerser oor alle magte, ‘Kyk, Ek gaan die boog van Elam breek, die kern van hulle mag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, sê: “Ek sal die pyl en boog van die mense van Elam breek, Ek sal hulle beste soldate laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here wat sterker as alles en almal is, het gesê: “Elam se krag lê in sy goeie boogskutters. Maar Ek sal hulle krag vernietig deur hulle boë te breek.