Jeremiah 49:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woord van die HERE wat tot die profeet Jeremia gekom het teen Elam in die begin van die regering van Sedekia, die koning van Juda, en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir die profeet Jeremia ’n boodskap oor Elam gegee. Dit was net toe Sedekia koning van Juda geword het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woord van die HERE wat tot die profeet Jeremia gekom het oor Elam, in die begin van die regering van Sedek¡a, die koning van Juda, naamlik: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het oor Elam. Dit was aan die begin van die regeringstyd van koning Sedekia van Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het oor Elam, aan die begin van die regering van Sedekia, koning van Juda: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet Jeremia het gehoor die Here praat oor die land Elam. Dit was kort nadat Sedekia koning van Juda geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia was ’n profeet van die Here. Die Here het vir hom sekere dinge oor Elam gesê. Dit was net toe Sedekia koning van Juda geword het. |