Jeremiah 49:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal 'n vuur aansteek in die muur van Damaskus, en dit sal die paleise van Benhadad verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal ’n vuur in Damaskus aan die brand steek wat al koning Ben-Hadad se paleise sal afbrand.”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal 'n vuur aansteek in die muur van Damaskus, en dit sal die paleise van B,nhadad verteer.
Afrikaans 1983 Ek steek die stad Damaskus aan die brand, die vuur sal die paleise van Ben-Hadad verteer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ek sal 'n vuur aansteek in die stadsmuur van Damaskus; dit sal die vestings van Ben-Hadad verteer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal 'n vuur aansteek teen die muur van Damaskus, en die mooi huise wat koning Ben-Hadad gebou het, sal afbrand.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal ’n vuur in Damaskus aan die brand steek. Al koning Ben-Hadad se versterkte skuilplekke sal afgebrand word.”