Jeremiah 49:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe het die stad van lof nie oorgebly nie, die stad van my vreugde!
Afrikaans (NLV) 2011 Die stad is beroemd, bekend vir vrolikheid. Hoe is dit moontlik dat so ’n stad nou verlate kan wees?
Afrikaans 1933/1953 Hoe is die roemryke stad nie verlaat nie, die vesting van my vreugde!
Afrikaans 1983 Hoe word so 'n beroemde stad dan nie gespaar nie, so 'n vrolike stad?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe is dit dan dat die beroemde stad nie verlate is nie, my vreugdevolle vesting?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal het gepraat oor die stad, en al die mense daar was so vrolik, maar daardie stad sal nou leeg word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Damaskus is ’n beroemde stad wat bekend is vir vrolikheid. Hoekom gaan dit dan ’n verlate plek word?