Jeremiah 49:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want kyk, Ek maak jou klein onder die nasies en verag onder die mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek maak julle niksseggend onder die nasies, verag deur mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want kyk, Ek het jou klein gemaak onder die nasies, verag onder die mense. |
| Afrikaans 1983 | Edom, Ek maak jou 'n klein volkie onder die volke, een wat nie deur mense gereken word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, kyk, gering maak Ek jou onder die nasies; verag deur die mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê vir die Edomiete: “Kyk, Ek sal julle 'n klein volk laat word, kleiner as die ander volke, die mense sal dink julle is nie belangrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Ek maak julle so klein onder die nasies, Edom, dat niemand meer iets van julle sal dink nie. Hulle sal julle verag. |