Jeremiah 49:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Los jou weeskinders, Ek sal hulle in die lewe hou; en laat jou weduwees op My vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Los julle weeskinders vir My. Ek sal sorg dat hulle bly lewe. Julle weduwees kan ook op My vertrou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jou wese agterbly, en Âk sal hulle in die lewe hou, en laat jou weduwees op My vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Laat maar jou weeskinders agter, Ek sal hulle in die lewe hou; en laat jou weduwees op My vertrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat jou vaderloses maar agter, Ék sal hulle aan die lewe hou; en jou weduwees – op My kan hulle vertrou!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle kinders het nie pa’s nie, Ek sal vir hulle sorg, hulle weduwees moet weet dat Ek hulle sal help.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar los julle weeskinders vir My. Ek sal sorg dat hulle bly lewe. Julle weduwees kan ook op My staatmaak vir hulp.” |