Jeremiah 48:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vlug, red julle lewens en word soos die heide in die woestyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vlug vir julle lewens! Oorleef soos ’n wildedonkie in die woestyn! |
| Afrikaans 1933/1953 | Vlug, red julle lewe, en word soos 'n kaal bos in die woestyn! |
| Afrikaans 1983 | Vlug! Probeer wegkom, word liewer soos 'n kaal bossie in die woestyn! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vlug! Ontkom net met julle lewens! Word soos 'n jenewerstruik in die woestyn! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Moab, julle moet vlug, julle moet julle lewens red, julle moet word soos wildedonkies in die woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vlug vir julle lewe! Oorleef soos ’n wildedonkie in die woestyn! |