Jeremiah 48:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so sê die HERE: Kyk, hy vlieg soos 'n arend en sprei sy vlerke oor Moab.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Kyk, ’n arend duik neer en sprei sy vlerke oor Moab.
Afrikaans 1933/1953 Want so sê die HERE: Kyk, hy sal vlieg soos 'n arend en sal sy vleuels oor Moab uitsprei.
Afrikaans 1983 So sê die Here: Die vyand sal soos 'n aasvoël op Moab afsak en oor hom sweef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want so sê die Here: “Kyk, soos 'n arend vlieg hy; hy sprei sy vlerke uit oor Moab.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sê: “Kyk, die vyande sal afkom soos aasvoëls en hulle sal oor Moab vlieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “Die vyand sal Moab aanval net soos ’n arend wat vinnig met uitgespreide vlerke op ’n prooi afduik.