Jeremiah 48:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moab is vernietig; haar kleintjies het 'n huil laat hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moab is verbreek; sy kleintjies laat 'n geskreeu hoor. |
| Afrikaans 1983 | Moab word uitmekaargeskeur; smartkrete weerklink in sy dorpies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moab is verpletter; sy geringes laat 'n noodroep hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die land Moab is stukkend, die mense in die kleinste dorpies skree en vra dat iemand hulle moet help, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders. |