Jeremiah 48:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want elke kop sal kaal wees en elke baard afgeknip; op al die hande sal snye wees en 'n roukleed om die lendene.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle skeer almal hulle koppe en baarde omdat hulle rou. Hulle maak snymerke aan hulle hande en dra klere van sak.
Afrikaans 1933/1953 Want al die hoofde is kaal en al die baarde is afgeskeer; op al die hande is snye en om die heupe is 'n roukleed.
Afrikaans 1983 Almal treur: die koppe is kaalgeskeer, die baarde afgesny, die hande het snye aan, almal dra rouklere;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, elke kop is kaalgeskeer, en elke baard is afgeskeer. Op alle hande is snymerke, en om die heupe rouklere.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, al die mense het hulle koppe kaal geskeer en hulle baarde afgeskeer, hulle het hulle hande stukkend gesny en rouklere aangetrek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle doen alles wat die mense gewoonlik doen as hulle rou. Almal loop met ’n kaalgeskeerde kop en met baarde wat afgesny is. Hulle het snymerke aan hulle hande en hulle dra klere van sak.