Jeremiah 48:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder sal Ek in Moab laat ophou, spreek die HERE, hom wat op die hoogtes offer en hom wat rook laat opgaan vir sy gode.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Ek sal ’n einde maak aan Moab, want hulle bring offers vir afgode en brand wierook vir vals gode.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal in Moab 'n einde maak, spreek die HERE, aan hom wat op die hoogte offer en rook laat opgaan vir sy god.
Afrikaans 1983 Ek maak 'n end, sê die Here, aan dié Moab wat hoogtes toe gaan en aan hulle gode offer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek maak 'n einde aan Moab,” is die uitspraak van die Here, “aan hulle wat rook laat opstyg op die offerhoogtes, wat offers verbrand vir hulle gode.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Ek sal die Moabiete laat sterf wat na die offer-plekke gaan en offers bring vir hulle gode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “Ek sal dit stopsit dat mense na plekke toe gaan waar hulle offers bring en wierook brand om hulle gode op so ’n manier te eer.