Jeremiah 48:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal Ek huil oor Moab, en Ek sal roep oor die hele Moab; my hart sal treur oor die manne van Kir HERE s.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom huil Ek oor Moab. Ek treur oor die mense van Kir-Geres.
Afrikaans 1933/1953 Daarom sal ek oor Moab huil, ja, oor die hele Moab dit uitskreeu; oor die manne van Kir-Heres sug hulle.
Afrikaans 1983 Daarom huil Ek oor Moab, kla Ek oor die hele Moab, en kerm die mense oor die manne van Kir-Geres.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom – oor Moab huil ek, namens die hele Moab roep ek om hulp. Oor die mense van Kir-Geres kla hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal Ek huil oor die Moabiete, Ek sal skree oor al die Moabiete en Ek sal vra dat iemand hulle moet help, Ek sal sug oor die mense van die stad Kir-Geres.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom huil Ek oor Moab. Ek treur oor die mense van Kir-Geres.