Jeremiah 48:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Stem van geskreeu sal uit Horonaim wees, verwoesting en groot verwoesting.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit Goronajim klink ’n kreet op: ‘Verwoesting! Groot vernietiging!’
Afrikaans 1933/1953 Hoor! Geskreeu uit Horon im: verwoesting en 'n groot vernieling.
Afrikaans 1983 Van Goronajim af klink smartkrete oor die groot verwoesting en ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar klink 'n noodroep uit Goronajim, ‘Verwoesting en totale ineenstorting!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die stad Goronajim skree en vra dat iemand hulle moet help, die vyande verwoes die stad en hulle breek die mure af.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit Goronajim skree hulle: ‘Verwoesting! Alles is vernietig!’