Jeremiah 48:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die horing van Moab is afgekap, en sy arm is gebreek, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moab se mag is vernietig. Sy mag is gebreek,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die horing van Moab is afgekap en sy arm is verbreek, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Die heerskappy van Moab is vernietig, sy mag is gebreek, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die horing van Moab is afgekap, sy voorarm is gebreek,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Moab was sterk maar nou is hy swak, hy is soos 'n man met 'n af arm.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moab het sy krag verloor. Die land is magteloos soos ’n bul waarvan die horing afgesny is of soos iemand wie se arm gebreek is,” sê die Here. |