Jeremiah 48:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en oor Kériot en oor Bosra en oor al die stede van die land Moab, ver of naby.
Afrikaans (NLV) 2011 Bet-Meon, Kerijot en Bosra. Hulle sal al Moab se dorpe straf, dié wat naby en dié wat ver is.
Afrikaans 1933/1953 en oor K,rijot en oor Bosra, ja, oor al die stede van die land Moab, die wat ver en die wat naby is.
Afrikaans 1983 na Kerijot, na Bosra, na al die stede in Moab toe, ver en naby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) oor Kerijot en Bosra; oor al die dorpe van die land Moab, dié wat ver is en dié wat naby is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kerijot en Bosra, al die stede in die land Moab, ver en naby.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kerijot en Bosra. Al Moab se stede wat naby en ver is, sal so gestraf word.