Jeremiah 48:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oordeel het oor die platteland gekom; op Holon en op Jahasa en op Mefaat,
Afrikaans (NLV) 2011 Die straf oor die dorpe op die hoogland het aangebreek, oor Golon, Jahas, Mefaät,
Afrikaans 1933/1953 Ja, 'n oordeel het gekom oor die land van die gelykte, oor Holon en oor Jahas en oor Mef ät,
Afrikaans 1983 Die straf het gekom na die land met die hoogvlakte toe, na Golon, na Jahas, na Mefaät toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oordeel het gekom oor die land op die plato – oor Golon, Jahas, en Mefaät;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here straf die mense op die Hoëveld, die mense van Golon, Jahesa, Mefaät,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die straf vir die stede op die hoogland het aangebreek. Die stede is Golon, Jahas, Mefaät,