Jeremiah 48:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moab is beskaamd; want dit is afgebreek: huil en huil; Vertel dit in Arnon dat Moab geplunder is,
Afrikaans (NLV) 2011 Moab is verneder, hulle is gebroke. Huil en kla! Vertel dit by die Arnonrivier dat hulle Moab verwoes het!
Afrikaans 1933/1953 Moab staan beskaamd, want hy is verslae. Huil en skreeu, verkondig dit by die Arnon dat Moab verwoes is!
Afrikaans 1983 Moab is verslaan, hy is angsbevange. Huil, skreeu, gaan vertel by die Arnon dat Moab verwoes is!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moab staan beskaamd; ja, hy is verslae. Huil en roep om hulp! Maak dit bekend by die Arnon dat Moab verwoes is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moab het die oorlog verloor, ja, hulle het bang geword. Julle moet huil en vra dat iemand hulle moet help, julle moet vir die mense by die Arnon-rivier vertel dat die vyande vir Moab verwoes het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die antwoord is: ‘Huil en roep van hartseer uit, want Moab se mag is gebreek. Vertel vir almal, selfs tot by die Arnonrivier, dat Moab verwoes is!’