Jeremiah 48:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die rampspoed van Moab is naby om te kom, en sy ellende is vinnig.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Groot ramp sal Moab binnekort tref. Die land se ondergang kom vinnig nader.
Afrikaans 1933/1953 Die ondergang van Moab is naby om te kom, en sy onheil is baie haastig.
Afrikaans 1983 Die ramp wat Moab gaan tref, is naby, sy ongeluk kom vinnig nader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die teenspoed van Moab kom nader; sy onheil is baie vinnig op pad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die tyd kom vinnig wanneer dit sleg sal gaan met Moab, dit sal gou gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie binnekort gaan Moab deur ’n groot ramp getref word. Die land se ondergang kom vinnig nader.