Jeremiah 48:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe sê julle: Ons is magtige en sterk manne vir die oorlog? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe kan julle nog sê: ‘Ons is helde, baasvegters in die oorlog?’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe kan julle sê: Ons is helde en manne bekwaam om te veg? |
| Afrikaans 1983 | Hoe kan julle nog sê: “Ons is soldate, ons is manne wat reg is vir oorlog?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe kan julle sê, ‘Ons is helde, bekwame manne, as dit kom by oorlogvoering?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Moab, julle sê julle is soldate en julle is gereed om te veg, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moab, hoe kan julle nog sê: “Ons is helde, baasvegters in die oorlog?” |