Jeremiah 48:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is hy wat die werk van die HERE bedrieglik doen, en vervloek is hy wat sy swaard van bloed terughou.
Afrikaans (NLV) 2011 “’n Vloek rus op elkeen wat weier om die werk van die Here te doen. ’n Vloek rus ook op elkeen wat nie dié doodmaak wat die Here hulle beveel het om dood te maak nie!
Afrikaans 1933/1953 Vervloek is hy wat nalatig is om die werk van die HERE te doen; ja, vervloek is hy wat sy swaard van bloed terughou!
Afrikaans 1983 Daar rus 'n vloek op elkeen wat traag is om die werk te doen wat die Here hom gegee het, op elkeen wat sy swaard nie vrylik bloed laat vergiet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vervloek is hy wat die Here se werk met laksheid doen, en vervloek is hy wat sy swaard weerhou van bloed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat die werk van die Here moet doen, julle moet weet dat die Here julle sal straf as julle die werk nie goed doen nie. Hy sal julle straf as julle nie die mense doodmaak wat julle moet doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte dinge gaan gebeur met elkeen wat lui is om die werk te doen wat die Here gesê het hulle moet. Maar mense wat nie die mense doodmaak wat hulle moet nie, kan verwag dat slegte dinge met hulle gaan gebeur.”