Jeremiah 47:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die woord van die HERE wat tot die profeet Jeremia gekom het teen die Filistyne, voordat Farao Gasa verslaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het ’n boodskap vir die profeet Jeremia oor die Filistyne gegee. Dit was nog voor die farao vir Gasa aangeval het.
Afrikaans 1933/1953 Die woord van die HERE wat aangaande die Filistyne tot die profeet Jeremia gekom het voordat Farao Gasa verslaan het.
Afrikaans 1983 'n Woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het. Dit handel oor die Filistyne, voordat die farao vir Gasa verower het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here wat tot Jeremia, die profeet, gekom het oor die Filistyne, voordat die farao Gasa verslaan het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor die Filistyne. Dit was voordat die farao die stad Gasa oorwin het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Jeremia dinge gesê wat oor die Filistyne gaan. Dit was nog voor die farao van Egipte vir Gasa aangeval het.