Jeremiah 46:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee die skild en swaard, en nader die geveg.
Afrikaans (NLV) 2011 “Kry julle wapens gereed, ruk op vir die geveg!
Afrikaans 1933/1953 Hou die klein en die groot skild klaar, en kom aan na die geveg!
Afrikaans 1983 Hou reg die skilde, klein en groot, ruk op vir die oorlog!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Kry die klein- en grootskilde gereed, gaan nader vir die geveg!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao het gesê: “Julle moet die skilde neem en kom oorlog maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia moes vir die soldate van Egipte sê: “Kry julle wapens reg en ruk op vir die geveg!