Jeremiah 46:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dogter van Egipte sal beskaamd staan; sy sal oorgegee word in die hand van die mense van die noorde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal die mense van Egipte verneder en oorlewer in die mag van die mense uit die noorde.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dogter van Egipte staan beskaamd; sy is oorgegee in die hand van die volk uit die Noorde. |
| Afrikaans 1983 | Daar wag 'n neerlaag vir Egipte, hy word oorgegee in die mag van die volk uit die noorde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dogter van Egipte staan beskaamd, sy is oorgegee in die hand van 'n volk uit die noorde.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Egipte sal die oorlog ver verloor, die volk uit die noorde sal hulle oorwin.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Egipte sal verneder word. Hulle sal aan die mense wat uit die noorde kom, oorgegee word.” |