Jeremiah 46:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Egipte is soos 'n baie mooi vers, maar die vernietiging kom; dit kom uit die noorde.
Afrikaans (NLV) 2011 “Egipte is soos ’n mooi jong verskalf. Maar ’n steekvlieg is op pad uit die noorde.
Afrikaans 1933/1953 Egipte is 'n pragtige vers; 'n steekvlieg kom, dit kom van die noorde af.
Afrikaans 1983 Egipte is 'n pragtige jong vers, maar daar kom 'n blindevlieg uit die noorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Egipte is 'n baie mooi jong koei, 'n blindevlieg uit die noorde het gekom, het gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Egipte is soos 'n mooi jong vers-kalf, maar daar kom 'n blindevlieg uit die noorde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Egipte is soos ’n mooi, jong verskalf. Maar ’n steekvlieg uit die noorde val haar aan.