Jeremiah 46:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Teen Egipte, teen die leër van Farao Nego, die koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier in Karkemis was, wat Nebukadrésar, die koning van Babel, verslaan het in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josia, die koning van Juda.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die boodskap oor Egipte ontvang in die vierde jaar wat Jojakim seun van Josia koning van Juda was. Dit gaan oor die Egiptiese koning, farao Neko, en sy leër. Koning Nebukadnesar van Babel het hom en sy leër by Karkemis langs die Eufraatrivier verslaan:
Afrikaans 1933/1953 Oor Egipte. Oor die leër van Farao Nego, die koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier by K rkemis was, wat Nebukadr,sar, die koning van Babel, verslaan het in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda --
Afrikaans 1983 Oor Egipte. Teen die leërmag van die farao, koning Neko van Egipte, wat in Karkemis aan die Eufraat is waar hy deur koning Nebukadnesar van Babel verslaan is; dit het gebeur in die vierde regeringsjaar van koning Jojakim van Juda, seun van Josia.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor Egipte. Oor die leër van farao Neko, koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier, by Karkemis was, en wat verslaan is deur Nebukadresar, die koning van Babilonië, in die vierde regeringsjaar van Jojakim, seun van Josia, koning van Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gepraat oor Egipte, oor die soldate van die farao Neko, koning van Egipte. Die soldate was in Karkemis by die Eufraat-rivier. Koning Nebukadnesar van Babel het die soldate van die farao oorwin in die vierde jaar nadat Jojakim, seun van Josia, koning van Juda geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die vierde jaar dat Jojakim koning van Juda was, het die Here met Jeremia oor Egipte gepraat. Dit het gegaan oor die Egiptiese koning farao Neko en sy leër. Koning Nebukadnesar van Babel het hom en sy leër by Karkemis by die Eufraatrivier verslaan.