Jeremiah 46:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom word u dapper manne weggevee? hulle het nie gestaan nie, want die HERE het hulle verdryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom het jou soldate gevlug? Hulle kan nie staan voor die Here wat hulle weggedryf het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom is jou ruitery neergewerp? Dit het nie bly staan nie, omdat die HERE dit omgestoot het. |
| Afrikaans 1983 | Hoe is dit dan dat jou aanvoerders afgemaai word? Hulle bly nie staan nie, die Here stoot hulle om. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom is jou magtiges weggevee? Hulle bly nie staan nie, want die Here het hulle omgestoot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En hoekom vlug julle soldate? Hulle het nie aangehou veg nie, want die Here het hulle omgestoot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom het jou magtige god Apis geval? Dit is omdat die Here hom geslaan het dat hy platval. |