Jeremiah 46:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woord wat die HERE tot die profeet Jeremia gespreek het, hoe Nebukadrésar, die koning van Babel, sou kom en Egipteland sou verslaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het weer vir die profeet Jeremia ’n boodskap gegee. Dit gaan oor koning Nebukadnesar se planne om Egipte aan te val. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woord wat die HERE tot die profeet Jeremia gespreek het aangaande die koms van Nebukadr,sar, die koning van Babel, om Egipteland te verower. |
| Afrikaans 1983 | 'n Woord wat deur die Here aan die profeet Jeremia oorgedra is toe koning Nebukadnesar van Babel gekom het om Egipte aan te val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die woord wat die Here gesê het vir die profeet Jeremia, oor die koms van Nebukadresar, die koning van Babilonië, om Egipteland aan te val: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet Jeremia het gehoor die Here praat met hom. Dit was in die tyd toe koning Nebukadnesar van Babel gekom het om oorlog te maak teen Egipte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het nog dinge vir Jeremia gesê. Dit het gegaan oor koning Nebukadnesar se planne om Egipte aan te val. |