Jeremiah 45:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En soek jy groot dinge vir jouself? soek hulle nie, want kyk, Ek bring onheil oor alle vlees, spreek die HERE; maar jou lewe sal Ek jou as buit gee op alle plekke waar jy heengaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het jy die ambisie om ver in die lewe te kom? Moet dit liewer nie hê nie! Ek bring onheil oor alle mense, sê die Here. Maar Ek sal jou lewe bewaar, waar jy ook al gaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sou jy vir jou groot dinge soek? Soek dit nie; want kyk, Ek bring onheil oor alle vlees, spreek die HERE; maar Ek sal jou siel vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy sal gaan. |
| Afrikaans 1983 | En jy soek roem vir jouself? Moet dit nie soek nie! Ek gaan 'n ramp oor alle mense bring, sê die Here. Tog sal Ek jou jou lewe laat behou waar jy ook gaan, al sal jy net met jou lewe daarvan afkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En jy, soek jy vir jouself groot dinge? Moet dit nie soek nie, want kyk, Ek gaan onheil bring oor alle mense,” is die uitspraak van die Here. “Maar Ek sal jou lewe vir jou gee as buit, op al die plekke waarheen jy sal gaan.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy maak groot planne vir jouself, maar jy moenie, want Ek sal dit sleg laat gaan met almal. Maar Ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, Ek sal jou laat aanhou lewe. Jy sal niks anders hê nie, maar jy sal lewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het jy die ambisie om ver in die lewe te kom? Moet dit liewer nie hê nie, want Ek gaan die mense vreeslik slegte goed laat oorkom. Maar Ek sal jou lewe bewaar waar jy ook al is.’” |