Jeremiah 45:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE, die God van Israel, aan jou, o Barug! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Baruk, die Here, die God van Israel, sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | So spreek die HERE, die God van Israel, aangaande jou, o Barug! |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here die God van Israel oor jou, Baruk: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So sê die Here, die God van Israel oor jou, Barug, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het gesê: “Baruk, die Here, die God van Israel, sê vir jou: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Baruk, die Here wat die God van Israel is, sê: |