Jeremiah 44:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het Jeremia aan die hele volk en aan al die vroue gesê: Hoor die woord van die HERE, hele Juda wat in Egipteland is!
Afrikaans (NLV) 2011 Jeremia het vir al die mense, die vroue ingesluit, gesê: “Luister na die boodskap van die Here, julle wat in Egipte woon.
Afrikaans 1933/1953 Verder het Jeremia aan die hele volk en al die vroue gesê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda wat in Egipteland is!
Afrikaans 1983 Jeremia het verder vir al die mense, ook vir al die vrouens, gesê: Hoor die woord van die Here, alle Judeërs in Egipte!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jeremia het toe vir die hele volk en vir al die vroue gesê: “Hoor die woord van die Here, ganse Juda wat in Egipteland is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het vir al die Judeërs gesê, ook vir die vroue: “Judeërs, julle almal wat in die land Egipte is, julle moet hoor wat die Here sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia het vir al die mense, die vroue ingesluit, gesê: “Luister na wat ek van die Here af vir julle wat in Egipte bly, gekry het.