Jeremiah 44:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jeremia aan die hele volk, aan die mans en die vroue en aan die hele volk wat hom die antwoord gegee het, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat hulle Jeremia geantwoord het, het hy aan al die mans en die vroue gesê:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Jeremia gespreek met die hele volk, met die manne en die vroue en die hele volk wat hom antwoord gegee het, en gesê:
Afrikaans 1983 Toe sê Jeremia vir al die mense, vir die mans en die vrouens, vir almal wat hom so geantwoord het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Jeremia aan die hele volk, die manne en vroue, ja, die hele volk wat besig was om hom te antwoord, gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het gepraat met al die mense wat dit vir hom gesê het, met die mans en met die vroue. Hy het vir hulle gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hulle klaar gepraat het, het Jeremia al die mans en die vroue geantwoord: