Jeremiah 44:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die woord betref wat u in die Naam van die HERE tot ons gespreek het, ons sal na u nie luister nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons sal nie luister na die boodskap wat jy sê van die Here af kom nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Aangaande die woord wat u ons in die Naam van die HERE verkondig het -- ons sal na u nie luister nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ons gaan nie luister na wat jy vir ons sê in die Naam van die Here nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die woord wat jy aan ons in die Naam van die Here verkondig het – ons gaan nie na jou luister nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy sê die Here het jou gestuur om hierdie dinge vir ons te sê, maar ons sal nie luister na jou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ons sal nie na die dinge luister wat jy sê van die Here af kom nie! |