Jeremiah 44:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel; Kyk, Ek rig my aangesig teen jou tot onheil en om die hele Juda uit te roei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom sê die Here, die Almagtige, die God van Israel: Ek het besluit om julle almal te vernietig! Ek gaan van die hele Juda ontslae raak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek rig my aangesig teen julle ten kwade en om die hele Juda uit te roei. |
| Afrikaans 1983 | Daarom, so sê die Here die Almagtige, die God van Israel, gaan Ek julle swaar straf en die hele Juda uitroei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daarom, so sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel, ‘Kyk, Ek is vasbeslote om hulle kwaad aan te doen, om die hele Juda uit te roei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sê Ek, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel: Ek besluit nou dat Ek julle sal straf en dat Ek die hele Juda sal laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom sê die Here wat die God van Israel is: “Ek het besluit om almal van julle te vernietig! Ek gaan ontslae raak van die hele Juda. |